Cannes-rolprentfees 1987

  Cannes-rolprentfees 1987 

Datum 7-19 Mei 1987
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  20 (In Kompetisie)
21 (Un Certain Regard)
11 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  A Man in Love
Afsluitingsfliek  Aria
Palme d'Or  Under the Sun of Satan

Die 40ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 7-19 Mei 1987 gehou. Die Italiaans-Franse akteur en sanger Yves Montand was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

Die Franse rolprent Under the Sun of Satan (Sous le soleil de Satan) van die regisseur Maurice Pialat het die Palme d'Or gewen.[1][2][3][4] Die fees is geopen met Diane Kurys se A Man in Love (Un homme amoureux) en afgesluit met Aria van Robert Altman, Bruce Beresford, Bill Bryden, Jean-Luc Godard, Derek Jarman, Franc Roddam, Nicolas Roeg, Ken Russell, Charles Sturridge en Julien Temple.[5][6]

  1. "Only Jeers For Cannes Top Winner". Chicago Tribune (in Engels). 20 Mei 1987. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2018. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. "'Satan' Booed At Cannes Religious Allegory Voted Best Film; Hershey, Mastroianni Best Actors" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. Canby, Vincent (20 Mei 1987). "Pialat Film Gets Top Prize At Cannes". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2018. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. "1987 - Under the sun Montand" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2015. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. "Cannes Still Gets That Hollywood Feel From Film". Chicago Tribune (in Engels). 11 Mei 1987. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2018. Besoek op 10 Desember 2013.
  6. Canby, Vincent (20 Mei 1987). "Pialat Film Gets Top Prize At Cannes". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2013. Besoek op 10 Desember 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy